Varkpos Leon Jacobs

ISBN:

Published:

Kindle Edition


Description

Varkpos  by  Leon Jacobs

Varkpos by Leon Jacobs
| Kindle Edition | PDF, EPUB, FB2, DjVu, audiobook, mp3, ZIP | | ISBN: | 6.74 Mb

Waar kom 419 slenters vandaan?Hoekom wil almal op die internet penis-verlenging behandelings aan jou verkoop, Mevrou?Hoekom duik Elvis Presley dan en wan op in ’n slaghuis in Bellville?Wie sit agter die beskerming van die wêreld se biblioteke?Dis dieMoreWaar kom 419 slenters vandaan?Hoekom wil almal op die internet penis-verlenging behandelings aan jou verkoop, Mevrou?Hoekom duik Elvis Presley dan en wan op in ’n slaghuis in Bellville?Wie sit agter die beskerming van die wêreld se biblioteke?Dis die 90s.

Suid-Afrika staan op die drempel van n nuwe era. Terwyl die land hom oorhaal vir n nuwe fase, kom staan een geheime agent voor die sending van sy lewe. Om die nuwe rekenaarnetwerk wat oor die wêreld heen versprei, die internet, te vernietig. Gaan hy in sy taak slaag? Hoe gaan n ou vriend uit sy verlede, die uitgebrande kopieskrywer en reklame-held hom kan help?n Verhaal vol intrige, verraad en natuurlik - die liefde.Met n cameo deur:- Kaptein Sakkie van der Merwe - weervoorspeller en vlieënierHulle sê:Onbemarkbaar - bekende Afrikaanse uitgewer.Jy het Varkpos in jou lewe nodig - Johan Swarts, gormendizer.com



Enter the sum





Related Archive Books

  1. 31.05.2013Tanara - Mein Tagebuch
  2. 23.02.2014Spinnenmusik


Related Books


Comments

Comments for "Varkpos":


thefungiforager.com

©2008-2015 | DMCA | Contact us